
Media coverage about our company and programs

In The Media
Hoe weet ek of my kind skoolgereed is?
8 April 2020
Kliek hier om die artikel op afrikaans.com te lees.
Onderhoud soos uitgesaai op KYKnet en GROOTfm 90.5 se Die GROOT Ontbyt!
16 Maart 2020
Tydens die 25e Internasionale Breinbewusmakings Week, praat die GROOT Ontbyt span met Dalena van der Westhuizen oor kinders en leerprobleme, asook wenke oor hoe om makliker te leer en huiswerk te doen.
Kliek hier om na die onderhoud te kyk.
STUDIEWENKE Onderhoud soos uitgesaai op KYKnet en GROOTfm 90.5 se Die GROOT Ontbyt!
30 Julie 2019
Die Matriek eindeksamen is net om die draai! Groot FM 90.5 se GROOT Ontbyt span het met Dalena van der Westhuizen gesêls oor wat die nuutste navorsing ons leer oor hoe om effektief te studeer.
Kliek hier om na die studiewenke te luister.
Artikel in Vrouekeur
24 Mei 2019
Die rol van kritiese denke en hoe jy jou kind kan help om hierdie belangrike vaardigheid te ontwikkel.
Pretoria FM onderhoud (Elsje van Jaarsveld)
6 Mei 2019
Wat hou die werksplek van 2025 in? Wat vertel die nuutste navorsing ons oor die vaardighede wat in die werksplek van die toekoms belangrik gaan wees. Elsje praat met Dalena van der Westhuizen oor hierdie interessante onderwerp.
Radio Kansel onderhoud (Johann Els)
27 Maart 2019
Johann praat met Dalena van der Westhuizen oor nuwe ontwikkelinge in breinontwikkeling navorsing en die verskil wat kognitiewe breinontwikkeling in mense se lewens kan maak.
Pretoria FM Onderhoud (Elsje van Jaarsveld)
13 Maart 2019
Elsje praat met Dalena van der Westhuizen oor Internasionale Breinbewusmakings Week, kognitiewe breinfunksies se rol in lees, leer en konsentrasie, en die belangrikheid om jou Kognitiewe Breinfunksies te laat assesseer.
GrootFM Onderhoud (Su-An Muller-Marais)
11 Maart 2019
Su-An en haar Span praat met Dalena van der Wethuizen oor Internasionale Breinbewusmakings Week, kognitiewe breinfunksies se invloed op ons alledaagse lewens, en doen selfs 'n paar breinoefeninge!
Artikel in Vrouekeur
25 Januarie 2019
My kind sukkel op skool. BrainRx verskaf hulp en raad.
Article in JSE (Johannesburg Stock Exchange) Magazine
September 2018
Are you an ambitious executive looking to improve your brain function? The difference between brain apps and brain training explained.
Eksamen-hulp praatjie op RSG
Brabbeltyd, 26 Maart 2018
Dalena van der Westhuizen praat met Charlene Lackay oor hoe om jou kind te ondersteun om beter vir eksamens voor te berei.
Radio Kansel Onderhoud
15 Maart 2018
Johann Els praat met Dalena van der Westhuizen oor hoe jou brein kan verbeter en die hoop wat dit vir mense kan gee.
Pretoria FM Onderhoud
14 Maart 2018
Elsje van Jaarsveld praat met Dalena van der Westhuizen oor neuroplastisiteit.
Brein Oefeninge praatjie op RSG
Brabbeltyd, 26 Februarie 2018
Charlene Lackay praat met Dalena van der Westhuizen oor brein oefeninge.



